Bybelstorie-Aktiwiteite (Sagteband)
Bybelstorie-Aktiwiteite (Sagteband)
      Regular price
      
        R199.00 ZAR
      
    
    
        Regular price
        
          
            
              
            
          
        Sale price
      
        R199.00 ZAR
      
    
    
      Unit price
      
        
        
         per 
        
        
      
    
  Tax included.
Couldn't load pickup availability
Die Bybelstorie-aktiwiteitsboek is die ideale manier om ’n liefde vir God se Woord by 5- tot 8-jariges te kweek. 52 bekende Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, soos Noag se ark, Josef se spesiale kleed, Dawid en Goliat, en Jesus se geboorte, wonderwerke, dood en opstanding, word op ’n maklik verstaanbare manier oorvertel. Elke storie sluit af met twee aktiwiteite soos soek die verskille, soek die woorde, kleur in volgens nommers en voltooi die prentjie.
Behalwe ’n liefde vir die Woord sal die Bybelstorie-aktiwiteitsboek ook 5- tot 8-jariges se syfervaardigheid, probleemoplossingsvaardighede, geheue en leesvaardigheid verbeter.
Behalwe ’n liefde vir die Woord sal die Bybelstorie-aktiwiteitsboek ook 5- tot 8-jariges se syfervaardigheid, probleemoplossingsvaardighede, geheue en leesvaardigheid verbeter.
SPECIFICATIONS
- Afrikaans
- Christelike Uitgewersmaatskappy
- Sally Ann Wright
- Paperback
- Kids
- 190
- 15
- 225
- 229
 
 
 
 
 

 
           
 
   
   
   
   
  