Die Boodskap Geloof In Aksie-Bybel Groen (Sagteband)

      Regular price
      
        R304.30 ZAR
      
        Regular price
        
        Sale price
      
        R304.30 ZAR
      
      Unit price
      
         per 
        
  Tax included.
Couldn't load pickup availability
                Bybellees en Bybelstudie is belangrik vir geloofsgroei, maar nog belangriker is om daardie geloof uit te leef. Die Geloof in Aksie-Bybel is ideaal vir elkeen wat graag wil ontdek hoe hulle hulle geloof kan uitleef en met ander kan deel.
Met die volledige teks van Die Boodskap tesame met die addisionele inligtingsblokkies – om te glo, om te volg en om te gehoorsaam – in die teks sal hierdie Bybel jongmense lei om Bybelse beginsels lewensbeginsels te maak. Die “Deel jou geloof”-afdeling gee hulle ook riglyne oor hoe om hulle geloof met ander te deel. Ander interessante afdelings in die Bybel is die volgende: Waarom kan ons die Bybel glo?, Wat is geloof? en Simbole in die Bybel.