Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)
Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)
      Regular price
      
        R849.00 ZAR
      
        Regular price
        
        Sale price
      
        R849.00 ZAR
      
      Unit price
      
         per 
        
  Tax included.
Couldn't load pickup availability
                Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die Nuwe Lewende Vertaling vir predikante, studente en ernstige Bybellesers.
Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.