‘N Hawe Vir Jou Hart (Sagteband)
‘N Hawe Vir Jou Hart (Sagteband)
      Regular price
      
        R199.00 ZAR
      
        Regular price
        
        Sale price
      
        R199.00 ZAR
      
      Unit price
      
         per 
        
  Tax included.
Couldn't load pickup availability
                In ’n Hawe vir jou hart neem bekroonde outeur Irene Hannon jou na die kusdorpie Hope Harbor – die perfekte plek vir elkeen wat op soek is na hoop en nuwe betekenis.
Wanneer Eric Nash se toekomsdrome heeltemal omvergewerp word, besluit hy om ’n welverdiende ruskansie in Hope Harbor te geniet – net om te ontdek dat sy pa die huis waarin hy grootgeword het, omskep in ’n gastehuis. Sy vrede word gedurig versteur deur geraas en chaos – en deur BJ Stevens, die pragtige argitek wat die huis saam met haar kleurvolle span oorgeneem het.
BJ kan dit nie ontken dat Eric haar belangstelling prikkel nie, maar ná ’n rampspoedige verhouding is romanse nie op haar agenda nie. Maar wanneer hy sy regskennis en kunsvernuf aanbied vir ’n gemeenskapsprojek wat haar na aan die hart lê, lei dit hulle albei na onverwagte antwoorde, nuwe hoop en dalk selfs meer …