Radio Raps: Life 201 DVD
Radio Raps: Life 201 DVD
      Regular price
      
        R43.48 ZAR
      
    
    
        Regular price
        
          
            
              
            
          
        Sale price
      
        R43.48 ZAR
      
    
    
      Unit price
      
        
        
         per 
        
        
      
    
  Tax included.
Couldn't load pickup availability
Jonathan is terug! Na die reuse sukses van sy goue-status debuut DVD, gee Jonathan weer raad vir die mensdom.
Hierdie keer gaan hy diep! Hy bedink die dieper vrae van die lewe: wat is die punt van dit alles? Hoekom is jou gesondheid belangrik en hoekom vreet die Franse paddas.
In Life201 bekyk Jonathan ook aspekte soos kuns en kultuur en hy gee in sy eie manier sy nederige opinies daaroor.
Aan die einde van sy lesing, bring hy die gehoor tot die insig dat n goeie, gelukkige lewe vervat kan word in een eenvoudige stelling.
