Vyf Tale Van Die Liefde (Sagteband)
Vyf Tale Van Die Liefde (Sagteband)
      Regular price
      
        R165.17 ZAR
      
        Regular price
        
        Sale price
      
        R165.17 ZAR
      
      Unit price
      
         per 
        
  Tax included.
Couldn't load pickup availability
                Die behoefte aan romantiese liefde is diep in ons onderbewussyn gewortel. Om die liefde in die huwelik lewend te hou, is ’n baie ern¬stige saak.
Dr. Gary Chapman het deur jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom dat mense liefde op verskillende maniere bewys en ervaar. As jy jou liefde op ’n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, gaan hy of sy nie besef wat jy besig is om te doen nie. Vyf tale van die liefde bespreek die vyf tale van die liefde en help die leser om hul eie taal asook dié van hul maat te identifiseer.
Vyf tale van die liefde fokus op die vyf tale en hoe om hulle kragtig toe te pas:
• Opbouende woorde
• Kwaliteit-tyd
• Geskenke
• Diensbaarheid
• Fisieke aanraking
Hierdie bygewerkte uitgawe kyk ook na die rol van tegnologie in ons verhoudings asook langafstand-verhoudings en bevat ’n bygewerkte vraelys en ’n nadink-vraag aan die einde van elke hoofstuk.