Hoop Vir Jou Hart Inkleurboek (Sagteband)
Hoop Vir Jou Hart Inkleurboek (Sagteband)
      Regular price
      
        R103.48 ZAR
      
        Regular price
        
        Sale price
      
        R103.48 ZAR
      
      Unit price
      
         per 
        
  Tax included.
Couldn't load pickup availability
                Wanneer laas het jy ’n stukkie goeie nuus gekry? Of selfs iets gelees wat jou hoop gee vir die toekoms? Daar is soveel dinge in die wêreld wat ’n mens se vreugde steel en jou onsekerheid aanblaas. In sulke tye het ’n mens versekering nodig wat ’n diepe rustigheid bring.
Hoop vir jou hart inkleurboek vestig jou gedagtes op die ewige beloftes en versekering in God se Woord terwyl jy die 40 ontwerpe inkleur. ’n Addisionele 10 bladsye met kaartjies, boekmerke en etikette is ingesluit wat ook ingekleur en uitgedeel kan word.
Vind opnuut vreugde in ons ewige Hoop terwyl jy die rustige inkleur-oomblikke geniet.