My Allerbeste Vir Sy Hoogste (Sagteband)
My Allerbeste Vir Sy Hoogste (Sagteband)
      Regular price
      
        R129.00 ZAR
      
        Regular price
        
        Sale price
      
        R129.00 ZAR
      
      Unit price
      
         per 
        
  Tax included.
Couldn't load pickup availability
                As jy op soek is na oordenkings wat lewenslank sal verryk en inspireer, is My Allerbeste vir Sy Hoogste ideaal. Dit is ’n klassieke topverkoper met 366 diepgaande oordenkings deur Oswald Chambers. Die wysheid en insig in élke oordenking is so ryk en kragtig dat dit ’n ewige impak het op enige leser.
Hierdie pragtige uitgawe is baie meer as ’n geskenk vir ’n spesiale geleentheid – dit is ’n uitnodiging om jou geloof te verdiep. Sedert die eerste verskyning van die Engelse uitgawe in 1934 is miljoene eksemplare wêreldwyd verkoop, en dit word gesien as een van die gewildste Christelike boeke wat ooit geskryf is. Prikkelende, lewensveranderende oordenkings wat nie lank neem om te lees nie, maar jou hart vul met die tydlose waarhede van die Woord.